Amanda luyt downloads




















Gebed Van Vrede. Toe Kom Jy. As Jy Aan Eendag Glo. Sonder Jou. Die Sweewind Bring Heimwee. Michaela Schenk. Circle of Friends. Editor's Notes:. Read More. Be the first to rate and review this album. Member Reviews 0. Click here to view Your Privacy Center to learn more. We use cookies on this website to assist with navigation and promo.

By using the site our agree to our use of cookies. In skryf sy in as dramastudent by Universiteit van Pretoria, maar verander haar studierigting en voltooi haar Diploma in Joernalistiek aan die Technikon van Pretoria. Amanda begin reeds op die ouderdom van 16 jaar professioneel optree en teken op die ouderdom van 21 haar eerste platekontrak met die hoofstroom-etiket, Decibel.

Voor haar opnamekontrak is sy reeds 'n bekende gesig op TV, waar sy haar talent wys in verskeie plaaslike musiekprogramme wat op die kanaal TV4 uitgesaai is. Amanda se kop staan egter na 'n meer alternatiewe klank en in span sy saam met Harold Schenk om die popduo, ye-ye, te vorm.

Die musiek van ye-ye is as stoompop geetiketeer en het ten doel gehad om 'n nuwe klank in die gevestigde hoofstroommark te vestig. Ongelukkig, soos baie van hul medegenote, word hul musiek nie positief aanvaar deur die konserwatiewe, Afrikaanse gemeenskap nie en Luyt is selfs in die pers as satanis beskuldig deur 'n predikant van 'n NG-Gemeente van Waterval-Boven. Schenk en Luyt bestuur hul eie ateljee in Pretoria, Gauteng vanaf , waar hulle talle SA-kunstenaars se produksies behartig.

Laasgenoemde album word baie goed ontvang en word ook genomineer vir 'n SAMA-toekenning. Gedurende haar loopbaan as verhoog- en opnamekunstenaar, toer sy deur die hele land en deel die verhoog saam met die top SA-kunstenaars. Amanda woon tans in Kaapstad, waar sy sedert haar dienste as tegniese sanginstrukteur aanbied. LOG IN. You have been successfully Logged In! A verification link has been sent on your Email ID.

Please verify. Didn't receive verification mail? You can now login with your mobile number too. Register Mobile Number. Ok got it! Your password has been successfully updated Ok got it! Enter Existing Password. Enter New Password. Re-Enter New Password. Enter New Email ID.

Let us know you better Full Name. Submit Later. Profile Successfully Updated. This Email ID is already registered. Submit or click Cancel to register with another email ID. Submit Cancel. Please enter Valid details Ok got it!

Enter Email ID Submit. Edit Email Id Contact Us. Create New Save OR. Select From Existing Playlist. Listen to Taang Uthake - Housefull 3 1 day ago. Labheshs iPhone 6s Active Save. Are you sure want to delete the Playlist Delete Cancel.

Recent Searches. Songs View all. Albums View all.



0コメント

  • 1000 / 1000